VOORTREKKERS
Kommandoleier
Me. Erna Louw
Doel
Die Voortrekkers is 'n Kultuurbeweging wat al vir die afgelope 88 jaar ons jeuglede toerus om as moderne Afrikaners, positiewe Burgers van Suid-Afrika en konsekwente Christene hulle roeping deur Diensbaarheid uit te leef.
Funksionering
Skakel in by 'n span in graadverband vir weeklikse spanbyeenkomste. Kom geniet ook uitstappies, kampe, spesialisasies en nog baie pret aktiwiteite.
Vir navrae kontak vir me. Erna Louw
Skoolverteenwoordiger:
Me. Bianca Fourie
