GRONDSLAGFASE
SKOOLURE
Graad 1 - 3:
07:20 tot 13:15
AKADEMIESE MERIETEBELEID - GSF
Die doel van Laerskool Tygerpoort se Akademiese Meriete-beleid is om in die Grondslagfase erkenning te gee aan top-presteerders.
Laai die onderstaande dokument af vir meer inligting oor die Grondslagfase Merietebeleid.