EISTEDDFOD & KUNSTEFEESTE
Inskrywings word by die Eisteddfod en Kunstefeeste ten opsigte van voordrag, koorsang, perkussie en beeldende kunste gedoen.
Pretoria Eisteddfod: Voordrag
Oudisies word vir die voordrag-afdeling gehou en leerders word deur die skool ingeskryf.