ORGANISERING EN BESTUUR
Elke buite-kurrikulêre aktiwiteit word deur 'n onderwyser georganiseer.
AFRIGTING
Alle sportspanne se afrigting word deur gekwalifiseerde afrigters behartig. Spesialis afrigters word ook gekontrakteur om te help by sommige aktiwiteite. Daar is ook inhuis spesialisdienste wat by die skool aangebied word m.b.t. professionele afrigting vir krieket, tennis en atletiek. Ons beskik ook oor afrigtingsakademies wat sportspanne help met ekstra vaardigheidsontwikkeling.
Atletiek (programme is beskikbaar by
aflaaibare dokumente)