STOEI
Organiseerder
Mnr. Wilco Breytenbach
Stoei word privaat aangebied by die skool op Dinsdae en Donderdae. Die skool moedig leerders om aan die klubliga deel te neem en het jaarliks leerders wat opgeneem word in Provinsiale spanne. Die skool neem ook jaarliks deel aan die skole stoeitoernooi tydens die 4de kwartaal.