REDEVOERING
Organiseerders
Me. Lizette du Preez (Juniors: Graad 1-3)
Mev. Ronél van Zyl (Seniors: Graad 4-7)
Doel
Om leerders vaardig te maak in die redenaarskuns.
Funksionering
Leerders kry die geleentheid om teen mekaar en teen leerders van ander skole te kompeteer.
Gr. 1 tot 7-leerders neem aan 'n interne redenaarskompetisie deel, asook ekstern aan die ATKV-redenaarskompetisie en ander skolekompetisies.
Redenaarsklub
Professionele afrigting en afronding.
Kontak: Me. Llona Engelbrecht by 072 156 6954