INTERSENFASE
SKOOLURE
Graad 4 - 7:
07:20 tot 13:45 (Maandag - Donderdag)
07:20 tot 13:15 (Vrydag)
ALGEMEEN
Assessering geskied volgens die Nasionale Protokol vir Assessering en beleide. Aan die einde van elke kwartaal ontvang die leerders ‘n vorderingsverslag.
Aan die begin van elke jaar ontvang elke leerder ‘n skooldag-boek waarin tuiswerk geskryf word.
Woensdagmiddae word gereserveer vir ouerafsprake. Die afsprake word gereël met die vakonderwysers.
Aan die begin van die jaar word inligtingsaande gehou waartydens ouers volledig ingelig word t.o.v. die akademiese aangeleenthede.
SLAAGVEREISTES: GRAAD 4-7
SLAAGVEREISTES GR. 7
Afrikaans 50+
Engels 40+
Wiskunde 40+
Enige 3 ander vakke 40+
Enige 2 vakke 30 – 39
- Kontroleer daagliks u kind se huiswerk, indien enige, en teken dit af.
- Maak seker dat u u kind se toetse sien en teken.
- Spreek hom/haar aan oor die verantwoordelikheid ten opsigte van huiswerk en die afskryf daarvan
GRAADHOOFDE
VAKHOOFDE
Afrikaans: Mev. Karen Roberts
Engels: Mev. Zureka Kriel
Wiskunde: Mev. Elske van den Berg
Natuurwetenskappe en Tegnologie (gr. 4-6):
Mnr. Jacques du Plessis
Natuurwetenskappe (gr. 7):
Mnr. Jacques du Plessis
Tegnologie (gr. 7): Mnr. Jacques du Plessis
Ekonomiese en Bestuurswetenskappe (gr. 7): Mev. Leani van der Walt
Sosiale Wetenskappe: Mnr. Jonathan Werner
Kreatiewe Kunste (gr. 7): Mev. Nidia Coetzee
Lewensvaardighede - PSW (gr. 4-6): Mev. Chené Scott
Lewensvaardighede - LO en SK (gr. 4-6): Mev. Nidia Coetzee
Lewensoriëntering - LWO (gr. 7): Mev. Chené Scott
Lewensoriëntering - LO (gr. 7): Mev. Nidia Coetzee









