NETBAL


Organiseerders

Netbal (graad 4 - 7)

Me. Johanné Bester

E-pos Me. Bester

Mininetbal (graad 1 - 3)

Me. Liezel Butler

E-pos Me. Butler

Doelwit

Om basies vaardighede, genot en liefde vir die spel by dogters te ontwikkel. Ons bied 'n intensiewe mininetbal-program wat fokus op die ontwikkeling van alle beginners se vaardighede en bied wedstrydgeleenthede om alle belangstellendes blootstelling te gee.

Die senior-spanne word deur gekwalifiseerde afrigters afgerig en spesialisdienste word ingehuur om bykomende hulp aan te bied. Ons speel in die makro-liga en ons spanne speel jaarliks verskeie toernooie.

Oefentye

Sien weeklikse nuusbrief

"A coach can never make a great player out of a person who is not potentially good, but can make a great competitor out of anyone and turn a loser into a Winner"