ONS SKOOL


SKOOLURE

Maandag tot Donderdag: 

  • 07:20 - 13:15 (graad 1-3)
  • 07:20 - 13:45 (graad 4-7)
  • Wagklas tot 13:45 (graad 1-3)                         
    Slegs vir leerders wie boeties en/of sussies in gr. 4-7 het


Vrydag: 

  • 07:20 - 13:15 (graad 1-7)

 

Skooltye bly somer en winter onveranderd.

SKOOLDRAG

Die skool- en sportklere is beskikbaar by die klerewinkel

(by die pawiljoen)



SIEN KLEREBELEID