BESTUUR


ADMINISTRATIEF

KANTOORURE

Maandae tot Donderdae:  07:15 - 15:00

Vrydae:                                 07:15 - 13:15

FINANSIES

Mev. Esté Heydenrych
finansies@tygies.co.za
Mev. Marisa Le Roux
kantoor@tygies.co.za

Mev. Susan van Eeden

debiteure@tygies.co.za

BEMARKING

Mev. Ardelle Scholtz

bemarking@tygies.co.za

MENSLIKE HULPBRONNE

Mev. Angelique Labuschagne

hr@tygies.co.za

ONTVANGSKANTOOR & DIE HOOF SE SEKRETARESSE

Mev. Alet Viljoen

kantoor@tygies.co.za

Mev. Anjé Mann

ontvangs@tygies.co.za

ADMINISTRATIEF

Mev. Katienka de Kock
admin@tygies.co.za
Mev. Karien Saayman
karien@tygies.co.za

BEHEERLIGGAAM

Die Beheerliggaam se samestelling volgens die regulasies is as volg:

 

  • ses (6) verkose ouerverteenwoordigers
  • drie (3) onderwysverteenwoordigers
  • een (1) nie-doserende personeellid en die hoof (ex officio)

 

Die Beheerliggaam se ampstermyn is drie (3) jaar.


Die Beheerliggaam saam met die hoof as onderwysbestuurder gee oor 'n wye spektrum leiding vanuit 'n duidelike visie en missie

Die volgende belangrike substrukture funksioneer binne die Beheerliggaam, naamlik:
  • die dagbestuur
  • die risikobestuur & finansies
  • die menslike hulpbronne en akademie
  • die buitekurrikulêre aktiwiteite (sport & kultuur)
  • die logistiek (fisiese fasiliteite)
  • die fondsinsameling en bemarking
  • die sekretariaat en administrasie

BEHEERLIGGAAM (2024 - 2027)

Voorsitter 



Mnr. Chris Schutte

E-pos Mnr. Schutte

Ondervoorsitter & Regsake & Menslike Hulpbronne

Vakant

Finansies



Mnr. Leon Reinach
E-pos Mnr. Reinach

Sport

Mnr. Christoff Ferreira

E-pos Mnr. Ferreira

Bemarking 

Mnr. Wynand Appelgryn

E-pos Mnr. Appelgryn

Sekretaresse

Mev. Anjé Mann

E-pos Mev. Mann

Hoof




Mnr. N.J. Coetzee
E-pos Mnr. Coetzee

Akademie & IT & Dissipline



Mnr. Phillip Grobler

E-pos Mnr. Grobler

Befondsing & Kommunikasie & Maatskaplik

Mev. Claire Braak
E-pos Mev. Braak

Hulpsentrum & Kultuur & Tygieland

Mev. Hannetjie Rossouw

E-pos Mev. Rossouw

Fasiliteitbestuur & Logistiek & Naskool

Mnr. Coenie Groenewald

E-pos Mnr. Groenewald

Fasiliteitsbestuur



Mnr. Lincoln Grobbelaar

E-pos Mnr. Grobbelaar

Die volgende portefeuljes word gekoöpteer om die Beheerliggaam in die bestuur van die skool by te staan:

 Kommersieel

Mnr. Louis Boshoff

E-pos Mnr. Boshoff

DAGBESTUUR

Die primêre taak van die dagbestuur is om toe te sien dat die skool effektief funksioneer, sodat elke leerder volgens sy/haar potensiaal ontwikkel, dat kwaliteit onderrig geskied en verder hanteer hulle die dag-tot-dag-aktiwiteite.

Die volgende bestuurareas word spesifiek deur die dagbestuur hanteer, naamlik die:
  • Akademiese beplanning wat kwaliteit onderrig bevorder
  • Uitoefen en kontrole oor alle skoolaktiwiteite
  • Assessering en evaluering van die skoolstelsel binne die Suid-Afrikaanse Skolewet
  • Personeelindeling en -inskakeling
  • Personeelopleiding en ontwikkeling
  • Dissipline
  • Buitekurrikulêre beplanning (Sport en Kultuur)

Die dagbestuur van die skool is as volg saamgestel:

Hoof

Mnr. N.J. Coetzee

E-pos Mnr. Coetzee

Adjunkhoof

(Kurrikulêr en Administrasie )

Mnr. P. Grobler (waarnemend)

E-pos Mnr. Grobler

Adjunkhoof

(Buite-kurrikulêr  en Kommersieel)

Mnr. L. Boshoff

E-pos Mnr. Boshoff

Adjunkhoof

(Logistiek)



Mnr. C. Groenewald

E-pos Mnr. Groenewald

Bestuurshoof - Tygieland

Mev. H. Rossouw

E-pos Mev. Rossouw

Bestuurshoof - Dissipline

Mnr. P. Grobler

E-pos Mnr. Grobler

Bestuurshoof - Sport

Mnr. J. Faasen

E-pos Mnr. Faasen

Bestuurshoof - Akademie

Mev. B. Fourie

E-pos Mev. Fourie

Bestuurshoof - Kultuur

Mev. N. Coetzee

E-pos Mev. Coetzee

Sekretaresse

Mev. A. Mann

E-pos Mev. Mann

Departementshoof - GSF

Mev. R. Boshoff

E-pos Mev. Boshoff

Departementshoof - GSF

Mev. H. van Tonder
E-pos Mev. van Tonder

Departementshoof - GSF

Mev. W. Hibbert

E-pos Mev. Hibbert

Departementshoof - ISF

Mev. B. Fourie

E-pos Mev. Fourie

Departementshoof - ISF

Mev. R. van Zyl

E-pos Mev. van Zyl

Departementshoof - ISF

Mev. L. Smith

E-pos Mev. Smith

Departementshoof - IT

Mnr. J. Kruger

E-pos Mnr. Kruger

Menslike Hulpbronne

Mev. A. Labuschagne

E-pos Mev. Labuschagne

Bemarker

Mev. A. Scholtz

E-pos Mev. Scholtz

Departementshoof - Hulpsentrum

Mev. L. van der Westhuizen

E-pos Mev. van der Westhuizen