TYGIE-HULPSENTRUM
Ons is trots om te sê dat Laerskool Tygerpoort vanaf 2015 beskik oor ‘n Hulpsentrum wat die rol van die Skoolonder-steuningspan (SOS) vervul.
Die Tygie-Hulpsentrum verskaf hulp en ondersteuning aan die leerders in die vorm van skolastiese evaluasies, berading, algehele emosionele bystand, remediërende onderrig asook motoriese assessering en hulpverlening.
Hulpsentrumhoof
Mev. Liezel van der Westhuizen
Skakel Mev. v.d. Westhuizen
E-pos Mev. v.d. Westhuizen

PRIVAAT PRAKTYKE
Spraakterapeut
Me. Diana Malan
Me. Nadine Raubenheimer
Arbeidsterapeut
Me. Mia de Wet
Me. Malienke van Loggerenberg

