MARIMBA-ORKES
Organiseerder
Me. Natalie Brown
Doel
Die marimba-orkes bestaan uit ongeveer 12 koorlede wat goeie musikale aanvoeling het. Leerders word blootgestel om 'n verskeidenheid musiek genres te gebruik om gehore te vermaak.
Oefentye
Oefentye word deurgans in die jaar aangepas om by die skoolprogram in te pas. Oefentye is gewoonlik op Maandae.