JUNIORKOOR

Koordrag
Amptelike koordrag word deur die skool verskaf. Koorlede betaal slegs 'n minimale huurfooi. 'n Wit skoolhemp word self deur elke lid aangekoop. Seuns moet 'n netjiese swart broek voorsien.
Optredes
Aan die begin van die jaar word 'n ken-mekaar-funksie gehou.
Kooroefennaweke word deur die jaar by die skool gehou.
Koorfeeste word bygewoon.