TYGIELAND
BUITEMUURSE AKTIWITEITE (PRIVAAT)
Mininetbal, minitennis en minihokkie word deur die personeel aangebied. Bulletjierugby en minikrieket word deur die ouers aangebied. 'n Hele aantal aktiwiteite word deur buite persone aangebied bv. Hippity Hop, A+Students, Pottebakkery, ballet, Playball en ander.

