LANDLOOP
Organiseerder
Mev. Imke Knoetze
Atlete word jaarliks geïdentifiseer en uitgenooi om deel te neem aan die landloop. Ons neem deel aan verskeie byeenkomste wat deur AGN georganiseer word en lewer jaarliks Provinsiale atlete op.
Mnr. Jimmy Kruger, ‘n welbekende afrigter in die landloop-kringe, is die hoofafrigter en word bygestaan deur personeel.
Amptelike landloopseisoen
Derde kwartaal
Sportklere
Atletiekdrag