REKENAARSENTRUM
Sentrumhoof
Mnr. Jimmy Kruger
E-pos Mnr. Kruger
Doel
Om rekenaarvaardighede vanaf gr. 1 tot gr. 6 aan te leer.
Funksionering
Die leerders besoek die sentrum op 'n weeklikse basis om rekenaargeletterdheid te bevorder en die gebruik van sagteware aan te leer. Al die leerders kry die geleentheid om saam met hierdie nuwe tegnologie te groei. Elke leerder sit voor sy eie rekenaar.