GHOLF

GHOLF


Organiseerder

Mnr. Marno Smit

E-pos Mnr. Smit
Die gholfliga vind plaas tydens die 4de kwartaal. Ons het twee spanne wat in die top liga in Pretoria speel. Die liga word regoor Pretoria by verskillende bane gespeel. Die skool is deel van Silver Lakes se gholfakademie. Leerders word aangemoedig om daar aan te sluit.
Share by: